Hier voig ‘n opsomming van wat terapie vir my beteken het in ‘n kort tydjie en my lewe verander het sodat ek weer myself kan wees, vol lewenslus. Ek het Goeie Hoop Sieikundige Diens (GHSD) genader na ‘n gesprek met ‘n vriendin wat voorgestel het dat ek met iemand moet praat en ‘n ander vriendin het my na GHSD verwys, aangesien sy voorheen daar was en dit vir haar ook “nuwe moed” gegee het. My simptome wat my “bekommerd” gemaak het, was dat ek moeg bly, niks my meer opgewonde maak nie, ek het nie in beheer gevoel nie, en het soos ‘n swak ma en vrou gevoel. Ek het nie ‘n verantwoordelikheid sin en oemf gehad nie en wou altyd als vir die dag van more gelos het. Oorspronklik het die sielkundige gesê ek ly aan ligte depressie agv iets wat in my verlede gebeur het en die stres met my studies het dit “aangewakker”, maar hoe meer ek sy sessies bygewoon het, ... Read the full story[ + ] Read more stories