Hierdie brief kom van 'n graad tien dogter en is bedoel vir alle meisies wat moontlik aan dieselfde misbruik blootgestel is.
Wat met my gebeur het - Ek was amper verkrag deur twee van my vriende. Ek was geroep, hulle het my opgetel en ingedra na die hok toe. Ek het geskreeu en aangegaan maar niks het gehelp nie. Hulle het my kaal uitgetrek, my broek en panty. Die een het my hande onder die springs van die bed ingedruk, maar ek het losgekom. Hulle het my op die bed gegooi en die een het aan my vagina gevat en gesê dis lekker. Die ander een …. was soos `n broer vir my. Ons het saam groot geraak en ek sou enigiets vir hom doen. Daar was tye wat sy ma hulle hom nie wou kos gee nie, dan gee ek my kos vir hom en dan gaan slaap ek sonder kos. Ek het hom daardie dag gevra om my te help maar sy woorde aan my was `gaan jy vir my gee as ek jou help?` Dit ... Read the full story[ + ] Read more stories